Nee vir moffies [split]

(1/17) > >>

Kosie van Jozi (September 23, 2010, 11:47:37 AM):
Dit is vir my redelik deur die kak as 'n mof veroordeel word na die hel selfs in sy eie geloof al dien hy sy god met meer oorgawe as 'n heteroseksuele persoon
Faerie (September 23, 2010, 11:53:30 AM):
Dit is vir my redelik deur die kak as 'n mof veroordeel word

Slegs DIT.
GCG (September 23, 2010, 11:55:03 AM):
die feit dat jy die term 'mof' gebruik, skree kliphard dat jy geen respek vir die gay gemeenskap het nie.
jy is die dik van die homofobie, dit klou aan jou.
Kosie van Jozi (September 23, 2010, 12:15:20 PM):
die feit dat jy die term 'mof' gebruik, skree kliphard dat jy geen respek vir die gay gemeenskap het nie.
jy is die dik van die homofobie, dit klou aan jou.

Hoor hier ou seun, jy ken my nie en jy maak kak aannames. As jy maar net weet watse debatte ek al gehad het met gelowiges oor gay vriende van my, maar hulle is nie so fkn sensitiewe girly tipe soos jy nie
Faerie (September 23, 2010, 12:26:38 PM):
Hoor hier ou seun, jy ken my nie en jy maak kak aannames. As jy maar net weet watse debatte ek al gehad het met gelowiges oor gay vriende van my, maar hulle is nie so fkn sensitiewe girly tipe soos jy nie

Funniest post yet, ou seun - girly tipe.....!!! :D

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page