GCG
|
 |
« Reply #30 on: September 23, 2010, 13:31:28 PM » |
|
hy dreig alklaar om ons in 'n kamer toe te sluit tot ons klaar kak gepraat het en hy 'n woord edgeways kan inkry.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Brian
Hero Member
   
Skeptical ability: +8/-1
Offline
Posts: 1367
I think therefor I am, I think
|
 |
« Reply #31 on: September 23, 2010, 13:35:35 PM » |
|
solank daar genoeg drank is en 'n switch virrie laait!
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
   
Skeptical ability: +62/-9
Offline
Posts: 3757
In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται
|
 |
« Reply #32 on: September 23, 2010, 13:43:54 PM » |
|
Min so vermaaklik soos ’n lekker ou modderslingery, nè? En dit wil blyk dat PrewelDjêm (of Kosie of watookal) ’n heelwat gewillige teiken bied met sy, “Gooi my! Gooi my!” Maar ek dink nie hy’s ons einste Teleological nie want hy’t so pas die “woo-woo nut” skakel ontdek.
'Luthon64
|
|
|
Logged
|
|
|
|
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
   
Skeptical ability: +12/-1
Offline
Posts: 1410
Carpe diem
|
 |
« Reply #33 on: September 23, 2010, 13:46:31 PM » |
|
Telic is te besig op MyBB waar sy ban gister geindig het. 9 spraakbane in twee dae daar begin. Maligheid 
|
|
|
Logged
|
|
|
|
GCG
|
 |
« Reply #34 on: September 23, 2010, 13:48:54 PM » |
|
ek dink ook nie meer dis tele nie, tele het darm so halwe sin vir humor. tele se posts is hengse singleminded, en al is dit complete bollocks, kommentaar hy darm oor baie verskillende goed, en sit nie vas in afrikaans nie. om honest te wees, ou jamtert raak oud nou anyways.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Faerie
|
 |
« Reply #35 on: September 23, 2010, 15:25:29 PM » |
|
Ek moes gedurig my giggel sluk. Lank laas so lekker en aanhoudend gelag. Het nou nie juis baie werk gedoen gekry nie....
Dankie GCG, jy's verskaf baie plesier.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
GCG
|
 |
« Reply #36 on: September 23, 2010, 15:49:44 PM » |
|
glad to be of service. daai bra het nou wragtig die verkeerde dag gekies om op my battery te piss. like lambs to the slaughter.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Julian
Full Member
 
Skeptical ability: +2/-1
Offline
Posts: 151
|
 |
« Reply #37 on: September 24, 2010, 12:56:10 PM » |
|
Four threads into flame wars in 24 hours. Must be some kind of record.
Can the Afrikaans speakers on this forum please be nicer to each other? Thank you. Yours truly Graham
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Kosie van Jozi
Newbie
Skeptical ability: +0/-2
Offline
Posts: 48
|
 |
« Reply #38 on: September 28, 2010, 07:04:41 AM » |
|
die feit dat jy die term 'mof' gebruik, skree kliphard dat jy geen respek vir die gay gemeenskap het nie. jy is die dik van die homofobie, dit klou aan jou.
Jy weet dat ons in Pollsmoor glo net die wyfie is gay
|
|
|
Logged
|
|
|
|
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
   
Skeptical ability: +12/-1
Offline
Posts: 1410
Carpe diem
|
 |
« Reply #39 on: September 28, 2010, 07:12:45 AM » |
|
Jy weet dat dit julle ouens van Pollsmoor domonnosel maak?
Eendag sal mense seker besef dat net omdat hulle iets glo, dit nie noodwendig waar is nie... dan weer, vir dom is daar nie regtig pille nie.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Kosie van Jozi
Newbie
Skeptical ability: +0/-2
Offline
Posts: 48
|
 |
« Reply #40 on: September 28, 2010, 07:36:39 AM » |
|
Jy weet dat dit julle ouens van Pollsmoor domonnosel maak?
Eendag sal mense seker besef dat net omdat hulle iets glo, dit nie noodwendig waar is nie... dan weer, vir dom is daar nie regtig pille nie.
Jy moet bietjie 'n draai maak dan kan jy al jou fantasiee uitleef.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
   
Skeptical ability: +12/-1
Offline
Posts: 1410
Carpe diem
|
 |
« Reply #41 on: September 28, 2010, 08:11:40 AM » |
|
Dankie vir die aanbod maar ek doen in elk geval.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
xavier
Newbie
Skeptical ability: +0/-2
Offline
Posts: 15
|
 |
« Reply #42 on: October 10, 2010, 07:53:44 AM » |
|
Haai fooitog die arme goeters, het nie deur evolusie ontstaan nie so die Engineering design is heel verkeerd. Die Lewe is gemaak rondom Gee en Neem. Nou hoe kan twee gewers aan mekaar gee as die enigste maniere van neem wat beskikbaar is om of Die "Fundamental Orifice", Gat in plein Afrikaans wat omring is met 'n massale ringspier om die kak binne te hou sodat dit nie op 'n mens se hakke val as jy loop nie, en dus net die mees gespierde gewer sal toelaat, en dit bestaan nie natuurlik nie so gebeende voorvinger moet bykom, te gebruik. Of die mond wat wel allerhande trieks akn uithaal soos praat, suig ens MAAAR dis omring met tande, Skerp Tande, Jammer dis te kosbaar om so waaghasig daarmee om te gaan netnou byt die bliksem af?
Dan die Ontvangers Jy weet mos daardie mense goeters met die naeltjie halfpad tussen die "milkbar" en die "drive in" en met die speelgrond reg langs die uitvalwerke. Die dat so baie kinders met kak in die kop grootword! Nou beduie vir my wat nou al oud is hoe de hel gee tween ontvangers vir mekaar? Dis die dat hulle so gefrustreer is, mens gooi nie wter in die petroltenk en verwag die motor moet loop nie.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Tweefo
|
 |
« Reply #43 on: October 10, 2010, 14:10:48 PM » |

 Wie is jy om ander mense se lewensyl af te kraak? Kom terug aarde toe, daar is anders denkende mense ook en hulle skryf dalk beter boeke as jy.
|
|
« Last Edit: October 10, 2010, 19:20:28 PM by BluEGrAY, Reason: Fixed quote »
|
Logged
|
|
|
|
rwenzori
Sniper
Sr. Member
  
Skeptical ability: +7/-1
Offline
Posts: 403
Merda accidit.
|
 |
« Reply #44 on: October 10, 2010, 16:48:18 PM » |
|
hulle skryf dalk beter boeke as jy.
That would not be hard to to.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|