Fair enough. My bedoeling was dat as *
enige* iets
anders as sprokies verhale (met die lessies wat ons kan leer ingesluit), is dit useless.
Stem saam.
so gepraat van sprokiesverhale...ek't so 'n paar weke terug 'n hele bundel sprokiesverhale van Grimm Br, H C Anderson en Aesop gelees in hul oorspronklike maar vertaalde formaat...Jisses! Daar was 'n hele klomp wat totaal immoreel was (byv incest was OK tussen 'n Koning en sy dogter!) natuurlik ook moord etc...Baie van die verhale was amper onherkenbaar (Byv Cinderella etc). Hoekom het ek hulle gelees? Wonder self. Miskien my tweede childhood!
Ekt oor die vakansie vir die eerste keer die volledige werke van CS Lewis gelees. Wow - die goed wat vir kinders opgedis word is dikwels nogal.... uhm... vreemd. Waar dat daar verskriklik baie 'morally questionable' stuff in sprokies van vertel word. Selfs kinders weet (vermoed ek?) dat bloedskande dodgy is (die woord sê genoeg?) So is die sprokie presies geformuleer om kinders bloot te stel aan die idee dat dit net 'n storie is, en dat fiksionele karakters ander morele waardes mag hê as wat ons waarde aan toeskryf? Ek weet nie, eks net bly dat die stories altyd happy endings het. (OK, nie as jy die posisie van die heks in Hansie en Grietjie oorweeg nie...)