South Africa Flag logo

South African Skeptics

August 25, 2019, 02:38:09 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the posting guidelines before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1] 2  All   Go Down
  Print  
Author Topic:

Julle moet hierdie lees...

 (Read 3764 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Mordred
Proudly skeptic
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 35



« on: September 30, 2010, 14:25:18 PM »

So... op die Volksblad se briewe section (Suid Afrika se eie bybel-belt, dit loop oor van skuim-by-die-bek latin-spouting religious nuts) het "Frikkie Koen" hierdie JUWEEL gepost:

Frikkie Koen
2010/09/30 11:17:46 AM
AAN ALMAL WAT NIE IN GOD GLO NIE,
Julle het God genooi om wat te doen. As jy `n uitdaging aan iemand rig dan stel jy voor wat in hierdie uitdaging moet gebeur. Moet daar gepraat word, of baklei, of moord of liefde of wat ook al. Het enige van julle hierdie formule gevolg .
`N ware verhaal. In New York daag `n godloenaar GOD tot `n tweegeveg uit. Waar daar duisende mense in die sraat by hom verby stap stuur GOD `n MUGGIE wat hierdie goddelose se oog in vlieg. Binne ure was hierdie man dood. Daar was voor dit of na dit nog nooit van hierdie spesie muggie gehoor nie. So bekommer julle julle liewer op watter wyse GOD met julle gaan kontak maak as hoe, want dit sal dalk te laat wees


http://www.volksblad.com/MyVolksblad/Briewe/Toordokters-en-voorvaders-20100906

Dis nou in response op 'n "challenge" van Frikkie dat atheists god moet challenge tot 'n ontmoeting. 'n Helse (pun intended) lot mense het dit gedoen, as predicted het liewe jesus nie gepitch nie, en nou is Frikkie upset.
« Last Edit: September 30, 2010, 14:54:47 PM by Mordred » Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1409


Carpe diem


« Reply #1 on: September 30, 2010, 14:41:12 PM »

Ek daag God uit tot 'n tweegeveg - muggie of renoster of wat ook al, bring it on mate!!

God jy het tot 14:00 môre middag (want dan gaan ek huis toe en gaan 'n drankie nuttig en sal dan nie meer lus wees vir kak nie) tyd om my uitdaging te aanvaar, waarna ek sal aankondig dat jy of lafhartig is of nie bestaan nie. (okay, false dilemma but what the hell eh?)

You have been served.

Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #2 on: September 30, 2010, 14:56:47 PM »

wel, ek moet bieg, toe ek nog op skool was, het ek hierdie gewoonte gehad om saans op die lawn te le, en die sterre te bekyk.
ek vra toe vir god, om vir my te wys dat hy regtig bestaan.  ek is toe rewarded met 'n meteorite wat in stukke breek en my 'n moere show gee.
tipies was dit nie evidence genoeg nie. 
dis was baie strange, maar ek dink regtig nie enige 'n major god gaan homself aan my steur nie.

tipies is ek 'n sucker vir superstition en tempting of fate.  kan maar net nie oor daai kakkies kom nie.
so ek daag god uit, om my 'n miljoen rand te laat wen voor my verjaarsdag in november.

hoes daai pappa?
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #3 on: September 30, 2010, 14:58:07 PM »

when my grandson was lying on his deathbed I challenged every frecking god to a duel or to take me instead and after he died, I walked for hours on the beach screaming and shouting at god to give me some sign or to fight me...only the waves answered...poor Frikkie can you imagine what he tells his kids?
Logged
ingwe
Full Member
***

Skeptical ability: +2/-0
Offline Offline

Posts: 198



« Reply #4 on: September 30, 2010, 15:00:11 PM »

when my grandson was lying on his deathbed I challenged every frecking god to a duel or to take me instead and after he died, I walked for hours on the beach screaming and shouting at god to give me some sign or to fight me...only the waves answered...poor Frikkie can you imagine what he tells his kids?
Poor Frikkie's kids!! Angry
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2112



« Reply #5 on: September 30, 2010, 15:18:27 PM »

Oh, dear, poor Frikkie.... Die Burger en Volksblad is good fodder for this type of thing, I go browse there every so often for a chuckle or a facedesk. Hou so bietjie dop vir die volgende twee weke, dit gaan die een brief na die ander wees.

Lovely stuff to counteract extreme boredom!
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 3078



« Reply #6 on: September 30, 2010, 16:26:32 PM »

George Carlin routinely challenged god to strike him dead on stage in front of thousands of people. He died of heart problems at the ripe old age of 71. Never got struck down. Ever. God sure is not paying attention.

Video here
Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2460


Three men make a tiger.


« Reply #7 on: September 30, 2010, 17:56:09 PM »

Ek daag God uit tot 'n tweegeveg - muggie of renoster of wat ook al, bring it on mate!!

Careful what you wish for ... netnou daag Tele daar op met 'n bottel Grappa en 2 shotglasies ... Wink

Mintaka
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1409


Carpe diem


« Reply #8 on: September 30, 2010, 18:17:40 PM »

As telic die beste is wat God kan doen moet hy maar liewers 'n muggie stuur. Sy kanse is beter.

En so by the way God, jou tyd raak min. As jy my vannag in my slaap aanvat wil ek net by voorbaat sê, goeie move!


tik tok tik tok

ETA: o ja BoogieMonster, it is clear God struck down old George before he turend 80 just to show him!
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1409


Carpe diem


« Reply #9 on: October 01, 2010, 07:11:00 AM »

tick tock, God, tick tock.
Logged
Lilli
Sr. Member
****

Skeptical ability: +3/-0
Offline Offline

Posts: 435



Lelani Stolp
« Reply #10 on: October 01, 2010, 07:18:52 AM »

Cyghost!? You are Alive!! Spaghetti be praised for his forgiving ways... Roll Eyes
Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2460


Three men make a tiger.


« Reply #11 on: October 01, 2010, 07:24:58 AM »

As jy my vannag in my slaap aanvat wil ek net by voorbaat sê, goeie move!

Bly om te hoor julle slaap al deur!

Mintaka
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1409


Carpe diem


« Reply #12 on: October 01, 2010, 07:28:41 AM »

Yes Lilly, not even a bad dream. Very weak from the supposedly Almighty God if you ask me. Things aren't looking up for Frikkie's God tbh. He may have to become Muslim, I hear Allah is a fierce motherfucker.
Logged
Mordred
Proudly skeptic
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 35



« Reply #13 on: October 01, 2010, 09:24:50 AM »

The Volksblad is really funny - it does seem like the Free state is our local bible belt.

It's just shocking to me that in 2010 you still read things like this.

When religious ppl ask me about how does it "feel" to be an atheist I tell them it's like seeing colour after only seeing black and white for many years - and I can and will never go back to that black and white stage
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2112



« Reply #14 on: October 01, 2010, 09:31:51 AM »

Hierdie comment is spot on:

Quote
Kraken 2010/09/29 10:22:32 AM
Soek jy aandag? Die meeste ongelowiges is oopkop, lees en dink krities en soek na die waarheid. As jou god daar was vir ons om te kry sou ons. Jy laat ook buite rekening dat baie ongelowiges eens op 'n tyd oortuigde christene was wat net soos jy geglo het hulle het 'n persoonlike verhouding met "God." Toe ek 'n jong tiener was het ek geglo dat daar met my fout moet wees omdat ek geen spoor van enige god in die wêreld kon vind nie. Vir jare het ek gesmag na die teenwoordigheid van die heilige maar niks het opgedaag nie. So aangesien jy jouself nou aangestel het as "God" se dagboekbestuurder sê vir hom hy kan my kom besoek 20h00 vanaand by my huis. Hy weet mos waar dit is. Ek sal môre kom verslag doen wat hy vir homself te sê gehad het. Ps. Ek is gewoonlik nie so disrespekvol teenoor gelowiges nie, maar jou smalende meerderwaardigheid is nie net onverenigbaar met jou eie geloof nie, maar gewoon ongeskik en onopgevoed.
Logged
Pages: [1] 2  All   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.569 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page May 06, 2019, 04:56:23 AM
Privacy Policy