Sceptic Skeptic Skepties the same?

<< < (2/2)

cyghost (October 13, 2010, 07:47:34 AM):
En na my mening is ateisme ook net nog 'n vorm van geloof want met vandag se kennis vlakke WEET niemand nie.
Jou mening hier is nie veel werd nie. Dit is juis jou gelowinge wat kwansuis weet uit pure geloof, sonder enige ware grondige bewysse. Jou deursnee ateïs sê sy weet nie, maar sy kan ook nie glo sonder rede nie. Maak moese sin waar ek sit.
Quote
Binne die definisies is dit dus moontlik vir 'n skeptiese persoon om in Afrikaans te aanvaar dat daar dele van die lewe is wat met feite handel wat krities benader moet word en ander dele met sienigs soos opinies, geloof, hoop en liefde.
Ja wel mense soos Bill Maher is moerse skepties en dan hang hy anti-inenting woo woo aan. Persoonlik scheme ek enige street cred wat hy sou gehad het, skiet hy des moers. Ek is baie seker baie dinge wat ek glo en aanhang is dalk ook nie altyd soo waffers nie. Die groot verskil is dat ek maklik oortuig word deur sinvolle bewysse en dat ek in staat is om my siening te verander. Try my, gee my bewysse vir God en ek word haar grootste spreekbuis.
Quote
Want ek verkies om te glo dat God bestaan.
Jou vrye keuese en goeie reg.
Quote
Dan die sleutel konsepte van Christus se liefdes boodskap. Te pragtig, vir my woorde.
Die fokin sleutel boodskap is dat jy beter glo of jy brand vir ewig. Jy beter hom lief hê en aanbid of jy skroei vir altyd. Sy fokin moerse "opoffering" moet verhewe en uitgebasuin word of jy sal ter helle neerdaal en die ewigheid daar in pyn voort bestaan. Absoluut belaglik.
Quote
Fokoff of Bly
Bly, jy is goud werd :D
GCG (October 13, 2010, 10:26:02 AM):
ek het nie tyd gehad om die hele boek deur te lees nie, maar so biekie speedreading gedoen. ek raak gou verveeld.
so basically wat jy seg, is. dat volgens watokal dictionary jy bespring het, die term skepties, beteken dat jy kan nog in god glo.
ok cool.
wat jy die kat aan die gat beet het, is dat die forum 'n atheist forum is. toe nou nie. ons is skepties oor als.
die feit dat religion so baie op die voorpunt van gesprek is, is omdat die kerk en die sy volgers, net soveel stupid kak aanjaag, dan daar hope fodder vir ons is.
jy kan nogsteeds deelneem, maar moet dan tipies nie by die religious goed betrokke raak nie. en moet nie als met god probeer explain nie.
en ek reken, as jy sulke kak uitlating gaan maak soos jou gay nommetjie, gaan dan liewer na 'n xtian forum. hier gaan jy definitief nie liefde vind nie.
jy het alkaar my totally afgepis, en ek reken jy gaan moet 'n paar redelike goeie goed kwyt raak voor enigiemand jou erstig gaan opvat.
in honestly, skepticism en geloof is soos chalk and cheese. jy kanni skeptic wees en nogsteeds in iets so totally unreal soos god glo nie.
Gogtjop (October 13, 2010, 10:54:38 AM):
Ek wonder wat Gawie sou sê as hy geweet het dat Eleanor Roosevelt 'n tapytmonster was...

Maar dis mos oraait of hoe - jy mag mos gay wees solank jy blond is en dubbel-D tiete het.

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page