The joy of Facebook

<< < (6/41) > >>

BoogieMonster (March 01, 2016, 18:02:06 PM):
Good old fashioned emotional blackmail.
brianvds (March 01, 2016, 18:06:51 PM):
Dit is Pastoor Karen Maritz Posthumus wat die huis wil salf... Dit kan dalk sake vererger.

Klink asof jy haar ken?

Ek het na haar FB bladsy gaan kyk - daar was 'n video op van 'n mirakel. Spastiese kind daar en dan voor jou oë deur gebed genees. Om 'n paar spoke uit 'n huis uit te salf is straks kinderspeletjies...

Hermes (March 01, 2016, 18:45:10 PM):
Dit is Pastoor Karen Maritz Posthumus wat die huis wil salf... Dit kan dalk sake vererger.

Klink asof jy haar ken?


Nee, nog nie, maar ek het `n hartkwaal. ;)
Rigil Kent (March 01, 2016, 20:01:13 PM):
Hoop jy bly nog Prehumus vir baie jare. >:D
Hermes (March 01, 2016, 22:11:51 PM):
O, dankie, ek is geensins haastig om Pastoor Posthumus te ontmoet nie.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page