South Africa Flag logo

South African Skeptics

August 18, 2017, 12:45:10 PM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the posting guidelines before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 ... 3 4 [5] 6 7 ... 10   Go Down
  Print  
Author Topic:

The joy of Facebook

 (Read 18437 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Tweefo
Hero Member
*****

Skeptical ability: +9/-0
Offline Offline

Posts: 1457



WWW
« Reply #60 on: October 04, 2016, 16:05:15 PM »





Ek moet ook darm in my verdediging sê dat meeste van hierdie posts met my foon gedoen is en dat die keybord maar klein is en dat ek nie behoorlik kan sien nie.
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1401


Carpe diem


« Reply #61 on: October 05, 2016, 07:25:08 AM »

moenie laat hy (hulle) jou sidetrack oor spelling nie  Evil     

watse groep is dit wat hulle so vreeslik vir God ondersteun?
Logged
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-0
Offline Offline

Posts: 1549



« Reply #62 on: October 05, 2016, 07:53:01 AM »

Ek moet ook darm in my verdediging sê dat meeste van hierdie posts met my foon gedoen is en dat die keybord maar klein is en dat ek nie behoorlik kan sien nie.

Ek sal vir jou bid. :-)
Logged
Tweefo
Hero Member
*****

Skeptical ability: +9/-0
Offline Offline

Posts: 1457



WWW
« Reply #63 on: October 05, 2016, 08:54:05 AM »

moenie laat hy (hulle) jou sidetrack oor spelling nie  Evil     

watse groep is dit wat hulle so vreeslik vir God ondersteun?
Hierdie is die local koerant se FB blad. So, my punt is dat as hulle hul snert plaas gaan ek daarop antwoord. Ek gaan seker maar geblok word..
Logged
Tweefo
Hero Member
*****

Skeptical ability: +9/-0
Offline Offline

Posts: 1457



WWW
« Reply #64 on: October 05, 2016, 08:58:02 AM »

Een lid van M/burg Observer hat darm my posts ge-like, so ek is darm nie aleen agter die boerewors gordyn nie.
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1401


Carpe diem


« Reply #65 on: October 06, 2016, 08:47:08 AM »

Hierdie is die local koerant se FB blad. So, my punt is dat as hulle hul snert plaas gaan ek daarop antwoord. Ek gaan seker maar geblok word..

EK stem 100% saam. As hulle die deur oop maak, het jy die reg om te antwoord. En dit is naturrlik vet pret Cheesy

ETA:

lekker van toepassing  Evil

« Last Edit: October 07, 2016, 13:26:21 PM by cyghost » Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 2811



« Reply #66 on: October 07, 2016, 14:22:21 PM »

Quote
"You’re grammar sucks!"

I'm so using that.

Logged
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-0
Offline Offline

Posts: 1549



« Reply #67 on: October 13, 2016, 21:19:54 PM »



Because God is blissfully unaware of the current situation, but if we all pray hard enough, He might actually hear us...
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1401


Carpe diem


« Reply #68 on: October 14, 2016, 07:08:30 AM »

dit is 'n probleem as mense in die 21 ste eeu nie reën verstaan nie...
Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2423


Three men make a tiger.


« Reply #69 on: October 14, 2016, 07:56:20 AM »

dit is 'n probleem as mense in die 21 ste eeu nie reën verstaan nie...

Dis gewis so. My seun is in graad vier en het onlangs die watersiklus bestudeer met die hulp van 'n oulike diagram wat die see, wolke en 'n rivier kloksgewys met groot blou pyle verbind. Selfs al is sy laerskool van die Christelike tipe, kon ek nêrens op die skets sien dat enige waterdamp noodwendig deur god se kop trek nie.



Rigil
« Last Edit: October 14, 2016, 08:29:48 AM by Rigil Kent » Logged
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-0
Offline Offline

Posts: 1549



« Reply #70 on: October 14, 2016, 14:55:06 PM »

You guys just don't know how to pray effectively...

Logged
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-0
Offline Offline

Posts: 1549



« Reply #71 on: October 18, 2016, 16:24:09 PM »

Looks like a curriculum for decolonized science...

Logged
Tweefo
Hero Member
*****

Skeptical ability: +9/-0
Offline Offline

Posts: 1457



WWW
« Reply #72 on: October 22, 2016, 11:54:08 AM »

Hier kan baie duidelik gesien word dat ek as God geag word in my gemeenskap. Ek het 'n FB blad, "Middelburg Reenval" waar inwoners hulle meter lesings plaas. Die dankie is natuurlik op my van toepassing aangesien net my naam daarin verskyn.  Cool 
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2060



« Reply #73 on: October 22, 2016, 14:37:09 PM »

Well done Ernest!! Now can you have a chat to my insurers to come fix the friggin roof of my house which pulled loose and is now merrily flapping in the wind?
Logged
Tweefo
Hero Member
*****

Skeptical ability: +9/-0
Offline Offline

Posts: 1457



WWW
« Reply #74 on: October 22, 2016, 16:47:32 PM »

Well done Ernest!! Now can you have a chat to my insurers to come fix the friggin roof of my house which pulled loose and is now merrily flapping in the wind?
Sure, no problem, but I move in mysterious ways, so expect the unexpected.
Logged
Pages: 1 ... 3 4 [5] 6 7 ... 10   Go Up
  Print  
GoogleTagged: com android google


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.405 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page August 06, 2017, 23:39:48 PM
Privacy Policy