Dit klink vir my of die skrywer se idee van wat 'n wonderwerk is nie heeltemal dieselfde is as Tweefo s'n nie. Die skrywer sien 'n wonderwerk blykbaar as enige gunstige toevalligheid wat ooreemstem met hoop wat in gebed vervat is, of so 'n uitkoms nou 'n natuurlike verklaring het al dan nie. So 'n siening maak egter die hele konsep van 'n wonderwerk afgewater, want duidelik word geen goddelike ingryping noodwendig daarvoor benodig nie.
Wonder hoe die skenker wat op die pad van doe ontvanger gestuur is oor die hele ding voel... :-)
Sal nie verbaas wees as die skenker dood is in 'n ongeluk nie. So as hy kon, sou hy waarskynlik nie die skrywer se entosiasme deel vir die gewaande wonderwerk nie.
Rigil