Tweefo
|
 |
« on: January 22, 2016, 16:16:41 PM » |
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-1
Online
Posts: 3127
|
 |
« Reply #1 on: January 22, 2016, 17:11:33 PM » |
|
Tweefo jy kan net nie sien hoe i wonderwerk hierdie is nie man.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Tweefo
|
 |
« Reply #2 on: January 22, 2016, 19:29:11 PM » |
|
Tweefo jy kan net nie sien hoe i wonderwerk hierdie is nie man.
Weet ek is nie die skerpste mes in die laai nie maar. 
|
|
|
Logged
|
|
|
|
brianvds
|
 |
« Reply #3 on: January 22, 2016, 22:46:26 PM » |
|
Wonder hoe die skenker wat op die pad van doe ontvanger gestuur is oor die hele ding voel... :-)
"Maar... maar... ek fokken GEBRUIK nog my lewer!..."
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-3
Offline
Posts: 2465
Three men make a tiger.
|
 |
« Reply #4 on: January 23, 2016, 06:53:10 AM » |
|
Dit klink vir my of die skrywer se idee van wat 'n wonderwerk is nie heeltemal dieselfde is as Tweefo s'n nie. Die skrywer sien 'n wonderwerk blykbaar as enige gunstige toevalligheid wat ooreemstem met hoop wat in gebed vervat is, of so 'n uitkoms nou 'n natuurlike verklaring het al dan nie. So 'n siening maak egter die hele konsep van 'n wonderwerk afgewater, want duidelik word geen goddelike ingryping noodwendig daarvoor benodig nie. Wonder hoe die skenker wat op die pad van doe ontvanger gestuur is oor die hele ding voel... :-) Sal nie verbaas wees as die skenker dood is in 'n ongeluk nie. So as hy kon, sou hy waarskynlik nie die skrywer se entosiasme deel vir die gewaande wonderwerk nie. Rigil
|
|
« Last Edit: January 23, 2016, 07:12:40 AM by Rigil Kent »
|
Logged
|
|
|
|
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-1
Online
Posts: 3127
|
 |
« Reply #5 on: January 23, 2016, 09:24:06 AM » |
|
Wel, as jy facebook glo is god baie besig om plaas vir plaas die mense se ongeplante plantasies te gaan water gee nou dat dit hopeloos te laat is en ons voedsel tekorte in die gesig staar. Dis ook 'n wonderwerk! Maw. Die drempel vir wonderwerk is moer laag deesdae.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
brianvds
|
 |
« Reply #6 on: January 23, 2016, 10:59:17 AM » |
|
Dit klink vir my of die skrywer se idee van wat 'n wonderwerk is nie heeltemal dieselfde is as Tweefo s'n nie. Die skrywer sien 'n wonderwerk blykbaar as enige gunstige toevalligheid wat ooreemstem met hoop wat in gebed vervat is, of so 'n uitkoms nou 'n natuurlike verklaring het al dan nie. So 'n siening maak egter die hele konsep van 'n wonderwerk afgewater, want duidelik word geen goddelike ingryping noodwendig daarvoor benodig nie.
Dit is een van die probleme met die konsep van 'n wonderwerk - net die meer gunstige onwaarskynlike toevallighede word as sulks beskou. As ouma per toeval in die pad van 'n vallende meteoriet beland, dink niemand dit is a wonderwerk nie, hoe onwaarskynlik ook al. (Behalwe dalk haar erfgename?) Die ander probleem is natuurlik dat ons geen duidelike manier het om 'n wonderwerk te onderskei van 'n natuurlike fenomeen wat ons nog nie verstaan nie. Maar ek preek natuurlik hier vir die verkeerde gehoor. :-)
|
|
|
Logged
|
|
|
|
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-1
Online
Posts: 3127
|
 |
« Reply #7 on: January 23, 2016, 19:01:35 PM » |
|
You guys are reminding me of this guy. "Many miracles but I can't remember them..."
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Tweefo
|
 |
« Reply #8 on: January 24, 2016, 06:58:25 AM » |
|
Is ek onredelik? 
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-3
Offline
Posts: 2465
Three men make a tiger.
|
 |
« Reply #9 on: January 24, 2016, 07:36:35 AM » |
|
Jy is heeltemal redelik, maar soos ons wel weet, word redelikheid nie geredelik waardeer nie. 
|
|
|
Logged
|
|
|
|
brianvds
|
 |
« Reply #10 on: February 16, 2016, 17:44:18 PM » |
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Faerie
|
 |
« Reply #11 on: February 16, 2016, 19:21:21 PM » |
|
This is why I dont have a facebook profile and refuse to load whatsapp. I would have to find a convenient window to sling myself out of....
|
|
|
Logged
|
|
|
|
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-1
Online
Posts: 3127
|
 |
« Reply #12 on: February 17, 2016, 08:50:04 AM » |
|
Ah but some of the true joys are seeing ministers debunk evolution-deniers, or seeing long-lost acquaintances apply skepticism even if you never expected it from them. I guess for there to be balance to the force your family must also peddle miracle-cures at you.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
brianvds
|
 |
« Reply #13 on: February 17, 2016, 10:53:13 AM » |
|
I find Facebook very useful for keeping in touch with friends. The trick is to only friend people on FB who are actually your friends. I have a long list of friend requests that I just ignored, from people I don't know, or that I used to know but hope never to have to deal with again.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|
|