15 January at 10:45 · Like · Dislike · Remove Preview
Meraai Dewet Ernst Marais, ek het nie die heeldat tyd om op fb te lê nie om met jou te dabatteer nie. EK WERK VIR MY GELD.
15 January at 11:17 · Like · Dislike
Ernst Marais In die lig van alles wat in hierbo geskryf is, is die woord MISLEI dalk 'n beter woord om te gebruik as die woord WERK. Ek glo dis 'n beter werk-beskrywing. Maar aangesien ek nie bekend is met al die take wat u moet verrig nie, is ek seker verkeerd.
15 January at 12:01 · Like · Dislike
Jo-Ann Kühn Opperman Fanus Venter....asook Werner Ferreira...albei my al behandel......hul weet wat hul doen.
15 January at 12:45 · Like · Dislike · 2
Serengeti-Karavaanpark Marble Hall *gaaaaap* Ernst Marais jy verveel my rerig!!! Anyway ek se defnitief vir Dr Werner Ferreira
21 hrs · Like · Undislike · 1
Douglas Franklin Ek wet jou niemand het eers jou goed gelees Ernst Marais. Al wat hulle doen is jou slegse. Wys maar hulle katakter. Maar alle tipes hier op fb. Tyd dat hulle die waarheid weet.
21 hrs · Unlike · Dislike · 1
Kotzee Irene Ek wil net noem, ek dink dit hang van persOon tot persoon af, jou keuse, uit ervaring kan ek ook net noem dat dokters na vele bloedtoetse en medikasie my sieker gemaak het , maar dr karin het my gesond gekry .
21 hrs · Like · Dislike · 1
Ernst Marais Soos in die skakel hierbo
http://www.facebook.com/l.php... genoem. Sy het nie 'n (PhD) nie. Sy het 'n "wish I had one" graad. Louwrens Du Plessis se verhaal hierbo wys ook hoe gevaarlik kwaksalwery kan wees. Lees dit as u dit nog nie gedoen het nie.
Homeopath rejected as expert by ASA
South African Skeptics Forum discussion: Homeopath rejected as expert by ASA
FORUM.SKEPTIC.ZA.ORG
19 hrs · Like · Dislike · Remove Preview
Ernst Marais Hierdie was nie die beste andwoord wat ek kon gee nie, Laat ek weer probeer. Ek het hier gewys dat 'n Homopatiese mengsel onmoontlik nie kan werk nie. Jou liggaam beveg siektes vanself maar dis nie 'n aan / af skakelaar nie. Kotzee Irene noem ook dat sy ook by ander dokters was. Mense se liggaame reageer nie almal dieselfde op medikasie nie, so is dit nie meer aanvaarbaar dat dit dalk die regte medikasie is wat dalk net 'n bietjie langer gevat het om te werk nie? Dalk het die liggaam self die probleem opgelos of 'n kombinasie van die twee. Homopate maak daarop staat dat die ergse al verby is teen die tyd dat mense hulle besoek en dat mense dan sal glo dat dit juis hulle "medikasie" is wat gewerk het.
1 hr · Like · Dislike