South Africa Flag logo

South African Skeptics

June 27, 2017, 22:53:21 PM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the posting guidelines before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 [2]  All   Go Down
  Print  
Author Topic:

Nigerian grad student uses magnets to 'prove' gay marriage is wrong

 (Read 4529 times)
Description: No, not from The Onion
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2415


Three men make a tiger.


« Reply #15 on: September 17, 2013, 14:46:24 PM »

One god which is called "Die Here", right?
Ja maar jy moet mos nou onthou hy is eintlik drie outjies in eengerol.

Rigil
Logged
cr1t
Hero Member
*****

Skeptical ability: +4/-0
Offline Offline

Posts: 544



cr1t
« Reply #16 on: September 17, 2013, 14:52:32 PM »

Rigil, as ever, the most compelling counterargument must of course come…

From theology: There is but one god, therefore homosexuality is necessarily divine.

'Luthon64

I believe he prefers asexual reproduction.
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 2780



« Reply #17 on: September 17, 2013, 15:07:50 PM »

From theology: There is but one god, therefore homosexuality is necessarily divine.

Of course it is, it's Di-viiiine babe, just divine!
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1398


Carpe diem


« Reply #18 on: September 18, 2013, 07:18:23 AM »

One god which is called "Die Here", right?
Ja maar jy moet mos nou onthou hy is eintlik drie outjies in eengerol.

Rigil
Dis hoekom hy eintlik die liewe jirre jissis god is...
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +59/-9
Offline Offline

Posts: 3665


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #19 on: September 18, 2013, 08:12:44 AM »

… hy is eintlik drie outjies in eengerol.
Dit is nou ook ’n punt.  Hy’t mos dan ook iets soos “Go forth and multiply!” bevel gegee nadat hy die grootgedeelte van die mensdom verdrink het.  Díe feite wys daarop dat die ou knorrmoer in werklikheid ook gemaklik was met threesomes en foursomes, selfs dalk swinging ook…

Maar só ’n teologie, nè!?

'Sleuthon64
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 2780



« Reply #20 on: September 18, 2013, 10:40:05 AM »

.... die ou knorrmoer in werklikheid ook gemaklik was met threesomes en foursomes, selfs dalk swinging ook…

Jy sal maak dat ek my skeptisisme heroorweeg. Dis jammer al sy aanhangers vee hulself af aan al die poligamie in die bybel, anders kon die hele kerk ding nogal 'n jol gewees het.

Dan weer, mens kan net só ver gaan voor 'die staat' jou verklaar as 'n 'kultus'.
Logged
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-0
Offline Offline

Posts: 1494



« Reply #21 on: September 18, 2013, 14:02:20 PM »

Dit is nou ook ’n punt.  Hy’t mos dan ook iets soos “Go forth and multiply!” bevel gegee nadat hy die grootgedeelte van die mensdom verdrink het.  Díe feite wys daarop dat die ou knorrmoer in werklikheid ook gemaklik was met threesomes en foursomes, selfs dalk swinging ook…

Jy verstaan hom heeltemal verkeerd. Hy het bloot bedoel jy moet jou tafels ken. :-)
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +59/-9
Offline Offline

Posts: 3665


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #22 on: September 18, 2013, 15:02:24 PM »

O, jy meen sy bedoeling was min of meer die teenoorgestelde van “divide and conquer”?  Indien wél, laat dit my wonder hoekom hy homself altyd by mense se sekslewens wil add maar gelyktydig van die res van hul bestaan homself heeltemaal subtract.  Ek dink hy moet homself eerder gerus gaan exponentiate, die wiskundige ou convolution kernel.

'Luthon64
Logged
Pages: 1 [2]  All   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.328 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page June 12, 2017, 12:51:26 PM
Privacy Policy