South Africa Flag logo

South African Skeptics

November 19, 2019, 05:38:44 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the posting guidelines before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 ... 6 7 [8]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Burning the Quran

 (Read 17396 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Hermes
Hero Member
*****

Skeptical ability: +18/-2
Offline Offline

Posts: 1137



« Reply #105 on: March 22, 2011, 00:01:42 AM »

Pastoor laat Koran toe wél verbrand
2011-03-21 19:14
Gainesville, Florida - 'n Omstrede Amerikaanse predikant het Sondag toegekyk terwyl 'n Koran in 'n klein kerk in Florida verbrand is.  Die Koran is verbrand deur ene pastoor Wayne Sapp, onder die toesig van Terry Jones, die omstrede predikant wat verlede September wyd veroordeel is vir sy planne om 'n hoop Korans te verbrand op die herdenking van die terroriste-aanvalle op 11 September 2001.
   Sondag se gebeurtenis is aangebied in die vorm van 'n "verhoor" waartydens die Koran "skuldig bevind" en "tereggestel" is.  Die jurie het glo ongeveer agt minute lank beraadslaag. Die boek, wat sowat 'n uur lank in keroseen geweek is, is daarna in 'n metaalhouer in die middel van die kerk geplaas, en Sapp het dit aan die brand gesteek.  Die boek het ongeveer 10 minute lank gebrand, terwyl sommige mense vir foto's poseer het.  Die gebeurtenis is aan die publiek oopgestel, maar slegs sowat 30 mense het dit bygewoon.
  Jones het gesê hy beskou die geleentheid as 'n sukses.  "Hierdie is 'n ervaring wat jy net een keer in 'n leeftyd kry," het hy gesê.

Gaan hy die kar teruggee?
Logged
Pages: 1 ... 6 7 [8]   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.422 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page May 12, 2019, 06:38:47 AM
Privacy Policy