South Africa Flag logo

South African Skeptics

July 19, 2019, 01:47:19 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the forum rules before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 2 [3]  All   Go Down
  Print  
Author Topic:

Massive earthquake of Chili coast

 (Read 7210 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 3070



« Reply #30 on: March 04, 2010, 10:50:11 AM »

I'm glad you emphasised "recognised", because in my experience not even the members of any particular denomination can agree for long in a conversation on doctrine.
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #31 on: March 04, 2010, 14:56:42 PM »

and not only xtians with a gazillion flavours to choose from.
every religion i can think of, has a 'oh kak were toast' story.
so, when the shishkebab hits the universal fan, all the religious should be going to their individual fluffy places.
and hey-presto!!  only us sinfull bastards left.
and ofcourse buddhists and hindus, cause of the reincarnation schpiel.  which is cool, the world cannot survive without chicken korma and springrolls.

Logged
Hermes
Hero Member
*****

Skeptical ability: +18/-2
Offline Offline

Posts: 1137



« Reply #32 on: March 05, 2010, 10:21:13 AM »

My one brother lives in Puerto Montt in the south of Chile.   The earthquake was not as severe there.   He reports:

Anders as in Haiti egter is die boustandaarde baie beter. Hoewel baie geboue beskadig is het hulle nie ineengestort en op die inwoners geval nie. Dis hoekom die dodetal heelwat laer is. Dit is min of meer dieselfde idee wat in motors ingebou word - die "crumple zones". Dit absorbeer die ergste skok deur te vervorm. Groot skade maar minder lewensverlies. Die meeste mense hier is weereens nie deur die aardbewing gedood nie maar deur die tsunami wat gevolg het. In sommige gevalle het dit binne minute na die aardbewing gekom. Mense was in die donker gedisoriënteer en het na geliefdes gesoek. Tsunami’s is seker die ergste goed om te beleef. Dis maar moeilik selfs om net oor hierdie goed te skryf en ons het die nie eens self ervaar nie. Ons herken ook heelwat van die plekke.   
 
Die Santiago Metro stelsel is in werking en meeste paaie is oop. Die hoofpad na Puerto Montt is oop maar met verleggings. Dis ñ dubbellaan snelweg maar aanvanklik was dit net een laan. Gevolglik is daar oor elke rivier twee brûe, ñ ou een en ñ nuwe. In baie gevalle het een van die brûe ineen geval of is in elk geval so beskadig dat dit nie meer bruikbaar is nie. Dit veroorsaak verkeersknope.
 
Die lughawe geboue is beskadig en alles moet nou per hand gedoen word. Dink maar aan bagasie sonder outomatiese vervoerbande en so aan. Die lughawe behoort teen Sondag te begin werk.
 
Kragonderbrekings is nog algemeen in die ergste gebiede maar selfs Concepcion behoort teen die einde van die week weer krag te hê. Die probleem om watervoorsiening te herstel is groter aangesien van die watertorings in die slag gebly het en dit neem langer om te herstel. Hulle kon ook nie water pomp sonder krag nie.
 
Die herstelwerk begin nou spoed optel; dis nogal indrukwekkend maar dit is altyd daardie eerste drie dae wat krities is. Nou wat maak jy? Jy hou drie dae se water en kos en ñ brander spoel jou huis weg met alles. Dis nie maklik om vir rampe van hierdie omvang voorsiening te maak nie.
 
Nou net oor ons eie ervarings. Ons is wakker geskud van die eerste groot aardbewing. Hier by ons het dit 5,5 geregistreer.  Die gebou het baar redelik rond geskommel, ek skat so 150mm in alle rigtings behalwe op en af. Gelukkig, want op en af is glo die ergste. Dit voel asof jy in ñ klein bootjie loop. Tel jou voet op en dit beweeg soveel dat as jy jou voet weer wil neersit is dit nie meer waar dit was nie - nou nie so erg dat ons nie kon beweeg in die huis nie maar genoeg!  Ons het dadelik on klere aangetrek ingeval ons die gebou moes ontruim. Ek het besef dat dit hoegenaamd nie groot genoeg was om die gebou te verwoes nie maar wat van die volgende een?
 
Wel, ons het ñ "go-bag" met dokumente en ons reënpakke, water en beskuitjies ens. gepak en gewag. Alles was doodstil en baie donker want die krag was af. Geen honde het geblaf nie, net ñ motor wat in die vêrte vir sy baas gehuil het. Gelukkig het ons gas gehad, toe maak ons maat tee. Ons is seker meer Engels as wat ons wil voorgee!
 
Ons kampeertoerusting soos flitse was ook baie handig. Toe niks verder gebeur nie is ons maar weer bed toe. Net ingesluimer toe kom die volgende een. Nie so groot as die eerste nie, maar nog groter as enigiets anders wat ek al gevoel het. Na dese het ons nie veel geslaap nie!
 
Nou is dit ons beurt om te begin doen. Ek het dadelik gaan bloed skenk. Lang toue maar nouja, wat anders! Klere, kos en veral melk in groot aanvraag. Sal maar elke week ietsie probeer bydra. Winter is op pad, so behuising is ñ groot storie met 500 000 huise verwoes en ñ miljoen beskadig.
 

Logged
Pages: 1 2 [3]  All   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.139 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page April 30, 2019, 19:07:26 PM
Privacy Policy