South Africa Flag logo

South African Skeptics

October 14, 2019, 07:55:29 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the forum rules before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 2 [3]  All   Go Down
  Print  
Author Topic:

BOKKA

 (Read 3530 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3752


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #30 on: February 14, 2013, 20:10:54 PM »

Brian, die kennis wat jy kort is dat Bokka blykbaar ’n private boodskap vir Faerie gesteur het wat gevra het dat sy ’n psigiese lesing moet doen sonder om eers ’n bydrae of inleiding op die forum na te kom nie.

'Luthon64
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #31 on: February 14, 2013, 21:47:08 PM »

Quote
Brian, die kennis wat jy kort is dat Bokka blykbaar ’n private boodskap vir Faerie gesteur het wat gevra het dat sy ’n psigiese lesing moet doen sonder om eers ’n bydrae of inleiding op die forum na te kom nie

Ek't dit nie gesien nie maar dis duidelik die arme ding het issues sonder tissues. Shame man! Ek dag maar net ek sal hom/haar/dit verwelkom maar dis blykbaar ook nie wat sy/dit/of hy wou gehad het nie.
@Bokka: as jy iets het wat waarde mag he laat ons tog weet! gebede het g'n waarde nie en dis wetenskaplik bewys!
 
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3752


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #32 on: February 14, 2013, 22:14:55 PM »

Skuus en jammer vir die misverstand, maar my kommentaar was op ons ander Brian (nl. “brianvds”) gemik.

'Luthon64
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2112



« Reply #33 on: February 15, 2013, 07:44:16 AM »

Brian, die kennis wat jy kort is dat Bokka blykbaar ’n private boodskap vir Faerie gesteur het wat gevra het dat sy ’n psigiese lesing moet doen sonder om eers ’n bydrae of inleiding op die forum na te kom nie.

'Luthon64

Sy't nie eens gevra vir 'n "reading" nie, slegs om hulp, vir my het dit dadelik na 'n stalker gevoel (het 'n paar al raakgeloop deur die jare en die donners begin altyd met 'n Jannie-Jammergat houding).

Mens groet mos voor mens hulp vra dan nie? Selfs die ouens by die verkeersligte groet mens eers voor hulle jou vertel wat hulle issues is en dan steek hulle die hande uit.

Buiten dit, ek was werklik in 'n lus vir niks nonsens bui ook, shame, die universe het nie in haar guns getel nie.

Wat my verstand te bowe gaan is dat daardie thread baie duidelik na vore bring dat dit 'n klomp nonsens is, lees mense dan werklik so selektief/glad nie?

Ek dink ons moet dit 'n sticky maak as dit nie reeds is nie.
Logged
cr1t
Hero Member
*****

Skeptical ability: +4/-0
Offline Offline

Posts: 544



cr1t
« Reply #34 on: February 15, 2013, 08:50:14 AM »

seeing that you are PSYCHICS!!!!!

I don't think Bokka is with us anymore but for what it is worth
I would just like to point out for the record that there is no such thing as PSYCHICS
It's all BS Bokka.
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2112



« Reply #35 on: February 15, 2013, 09:03:12 AM »

julle almal sulke morbiede, onbeskofte wesens is.  Duidelik het julle geen doel voor oe nie,

Why is it that everybody seems to think we're morbid and rude? We're a fairly happy lot in my humble opinion, and we've got a wicked sense of humour. 

Daars ook nie pille vir stupid nie. Nogal jammer.

How does one pronounce PHSYCHICS - my tongue stumbles over that extra "H"...
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3752


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #36 on: February 15, 2013, 09:36:00 AM »

Why is it that everybody seems to think we're morbid and rude?
Two reasons that I can see.  First, they typically don’t understand the first thing about where we’re coming from and equally typically haven’t the least desire to find out.  And second, they confuse frankness/directness with rudeness, and a suspicious/questioning attitude with morbidity.  It’s always easy to revile things you don’t understand.

The difference is that we don’t go around in a sulk, whining how misunderstood we are, and wishing misfortune upon those who vex us.  But what fun it is to watch when someone else does it… Evil

'Luthon64
Logged
cr1t
Hero Member
*****

Skeptical ability: +4/-0
Offline Offline

Posts: 544



cr1t
« Reply #37 on: February 15, 2013, 11:31:43 AM »


The difference is that we don’t go around in a sulk, whining how misunderstood we are, and wishing misfortune upon those who vex us.


Speak for your self   Wink
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 3094



« Reply #38 on: February 15, 2013, 11:40:18 AM »

Why is it that everybody seems to think we're morbid and rude?
Two reasons that I can see.  First, they typically don’t understand the first thing about where we’re coming from and equally typically haven’t the least desire to find out.  And second, they confuse frankness/directness with rudeness, and a suspicious/questioning attitude with morbidity.  It’s always easy to revile things you don’t understand.

I think they are completely absorbed in a culture of feelings. Everything is good in the world as long as you capitulate to people's feelings all the time. Rocking the boat is frowned upon... but we don't function like that: to us the truth trumps emotions. We don't acknowledge emotions in debate. They do.

IMHO that's why they think we're "lashing out" when we question. The only possible reason they can think of for us "wanting to hurt their feelings" is  because we're supposedly unhappy and have a need to make others (them) unhappy too.

Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 3094



« Reply #39 on: February 15, 2013, 11:49:46 AM »

Hmm. Miskien is die "punt" van debat/stry vir sekere mense om die ander persoon seer te maak. Dus as jy debatteer, wil jy hulle seermaak. Dus wil hulle jou eerste seermaak....
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3752


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #40 on: February 15, 2013, 12:50:57 PM »

We don't acknowledge emotions in debate.
Except for frustration when hearing a particular piece of humbug for the umpteenth time when it’s already been debunked ad nauseamAngry



Hmm. Miskien is die "punt" van debat/stry vir sekere mense om die ander persoon seer te maak. Dus as jy debatteer, wil jy hulle seermaak. Dus wil hulle jou eerste seermaak....
Attack defensively ’cos you’re a thin-skinned paranoiac?  If true, it’s a rather horrible thought.

'Luthon64
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2112



« Reply #41 on: February 15, 2013, 13:02:21 PM »

Hmm. Miskien is die "punt" van debat/stry vir sekere mense om die ander persoon seer te maak. Dus as jy debatteer, wil jy hulle seermaak. Dus wil hulle jou eerste seermaak....

Die probleem is dat hulle nie in staat is om iets te debatteer nie en soos die voorbeeld in hierdie einste thread (draad?), hulle aandbied om eerder vir jou te sal bid maar terselfdertyd nie veel hoop daarop plaas nie.

Ek bly weg van debatte af wat ek nie kan hanteer nie, ek mag 'n opinie he, maar as dit "effe" is, bly eerder stil en leer uit die wat die argument van alle kante af kan aandurf. Soms lei dit dat ek 'n heeltemal ander opinie form.

Bokka kon hierdie thread op sy kop gedraai het met 'n paar vrae in plaas van die absolute verdedigings stand wat sy ingeneem het. Jammer eintlik, maar ons sien dit daagliks.
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 3094



« Reply #42 on: February 15, 2013, 13:13:42 PM »

Except for frustration when hearing a particular piece of humbug for the umpteenth time when it’s already been debunked ad nauseamAngry

It depends on the setting I guess. Sometimes it's entertaining to see a young, bright eyed and bushy tailed fawn walk straight into a minefield with no clue of what lies ahead (and hence the same old tired rationale), but sometimes the setting is just not right and I just let it go.

Funny enough, that happened this morning. A very good friend asked for technical advice, but my reply sounded like too much effort to him so he rationalized my advice away. "OK, good luck..."
Logged
Hermes
Hero Member
*****

Skeptical ability: +18/-2
Offline Offline

Posts: 1137



« Reply #43 on: February 15, 2013, 13:26:39 PM »

Wat my verstand te bowe gaan is dat daardie thread baie duidelik na vore bring dat dit 'n klomp nonsens is, lees mense dan werklik so selektief/glad nie?
Ek moet myself soms daaraan herinner dat ek ook op `n stadium `n klomp nonsens geglo het.  Vandag is dit vir my baie duidelik dat my geloof `n klomp nonsens was, maar hoekom het ek dit nie toe reeds ingesien nie?  Ek dink tot `n groot mate is dit `n kuddemetaliteit: dit was byna ondenkbaar vir enigiemand in daardie gemeenskap om `n ateïs te wees.  As niemand anders die onlogiese redenasies van geloof bevraagteken nie, trek die meeste mense seker maar die skouers op en aanvaar die norm.  Miskien kom Bokka uit `n agtergrond waar dit aan die orde van die dag is om op kwansuise mediums staat te maak en is gekskeer daarmee so ver buite haar verwysingsraamwerk, dat sy dit nie aanvanklik as sodanig kon identifiseer nie.

Wensdenkery en vrees speel natuurlik ook `n baie groot rol.
Logged
Pages: 1 2 [3]  All   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 1.256 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page May 05, 2019, 17:47:46 PM
Privacy Policy