Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-3
Offline
Posts: 2467
Three men make a tiger.
|
 |
« on: February 28, 2013, 08:16:55 AM » |
|
Well, well. Some days its worth getting up after all!
For those old enough to recall this heavenly trigger snack from way back when we still wrote school exams, I see that they're on the shelves of the Spar after a hiatus of - what was it? - 20 odd years. Arguably the best thing that you can do with maize and E621, the packet rightly says back by popular demand. Deee-lish!
Rigil
Mr Kent is an independent foodie and part time glutton with a particular fondness for the easily opened and overly salted. He pays for his own crisps and has no affiliation with Simba, PepsiCo or the Spar group of retailers.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-1
Offline
Posts: 3128
|
 |
« Reply #1 on: February 28, 2013, 09:41:52 AM » |
|
Ja nee, ek het gelees daarvan, maar in 'n minder vleiende lig. Let wel hierdie skakel bevat baie kleurvolle taalgebruik. As 'n mede-kind van v'town in die 80's kan ek my nogal met die ou vereenselwig. Ek het nogal hierdie kommentaar geniet: Who fokken cares – met daai onaardse reuk sou ek gedink het die fokken goed is van recycled tampons gemaak
|
|
|
Logged
|
|
|
|
cr1t
|
 |
« Reply #2 on: February 28, 2013, 09:50:45 AM » |
|
Well, well. Some days its worth getting up after all!
For those old enough to recall this heavenly trigger snack from way back when we still wrote school exams, I see that they're on the shelves of the Spar after a hiatus of - what was it? - 20 odd years. Arguably the best thing that you can do with maize and E621, the packet rightly says back by popular demand. Deee-lish!
Rigil
Mr Kent is an independent foodie and part time glutton with a particular fondness for the easily opened and overly salted. He pays for his own crisps and has no affiliation with Simba, PepsiCo or the Spar group of retailers.
I hope they are as good as I remember, else its going to destroy another child hood memory.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
   
Skeptical ability: +61/-9
Offline
Posts: 3757
In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται
|
 |
« Reply #3 on: February 28, 2013, 09:52:11 AM » |
|
Who fokken cares – met daai onaardse reuk sou ek gedink het die fokken goed is van recycled tampons gemaak And now we know exactly why it’s called a “spoiler”… 'Luthon64
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-3
Offline
Posts: 2467
Three men make a tiger.
|
 |
« Reply #4 on: February 28, 2013, 09:53:58 AM » |
|
I hope they are as good as I remember, else its going to destroy another child hood memory. Ek dink hulle het nogal jolly naby gekom om die ou resep/ formule te reproduseer ... in elk geval na genoeg om my smaakgeheue weinig aanstoot te gee. En die reaksie van onskuldige bystaanders wanneer jy die pakkie oopmaak lyk steeds verassend outentiek*.  Maar mens raak seker maar uitgevreet aan alles op die ou einde.  And now we know exactly why it’s called a “spoiler”…  Ja-nee! Rigil *ETA: Ek het gereeld bokkoms in die labs se teekamer genuttig tot die onsteltenis van talle kollegas. Ek vermoed hoe verder jy van die weskus af woon, hoe lekkerder proe so 'n gedroogte vissie...
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Faerie
|
 |
« Reply #5 on: February 28, 2013, 12:17:21 PM » |
|
I hope they are as good as I remember, else its going to destroy another child hood memory.
Almost... but something is missing imo - I suspect its probably some or other banned ingredient which was still deemed "safe" back in the day.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-1
Offline
Posts: 3128
|
 |
« Reply #6 on: February 28, 2013, 12:22:52 PM » |
|
And now we know exactly why it’s called a “spoiler”…
Keeping it classy as always.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-1
Offline
Posts: 3128
|
 |
« Reply #7 on: February 28, 2013, 12:31:23 PM » |
|
Ek het gereeld bokkoms in die labs se teekamer genuttig tot die onsteltenis van talle kollegas. Ek vermoed hoe verder jy van die weskus af woon, hoe lekkerder proe so 'n gedroogte vissie...
Ek bly so ver weg ek "hoor" net van hulle. Nog nooit ene geproe nie maar reken ek sal daarvan hou, ek's ook 'n sout-tand. My persoonlike gunsteling is Reese's Peanutbutter cups/sticks/ens. Nou daar is vir jou 'n southappie van formaat! Ek moes jare lank staatmaak op kennisse wat oorsee rys om my altyd 'n pakkie of twee saam te bring. Maar vandat Wallmart hulle oorgeneem het kan ek soveel ek wil koop, tot Majin se onsteltenis: nie so goed vir "die dieet" nie.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-3
Offline
Posts: 2467
Three men make a tiger.
|
 |
« Reply #8 on: February 28, 2013, 13:06:59 PM » |
|
.. ek "hoor" net van hulle. Nog iets wat jy gerus kan neerskryf op jou gastronomiese bucketlist is haaibiltong. As jy ooit in Gansbaai kom, moenie hulle hawetjie misry nie. Ek weet nie hoekom nie, maar al wat goed help vir die nadors is Sparletta se Pine-Nut. 
|
|
|
Logged
|
|
|
|
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-1
Offline
Posts: 3128
|
 |
« Reply #9 on: April 08, 2013, 00:10:55 AM » |
|
Ek het vandag verby Kreols geloop op die rakke, en weens hierdie draad kon ek toe nie verby loop nie. Proe nogal lekker ek moet erken. Ek ruik nie die goed so erg nie maar my metgesel verseker my die neus is seker nog nie helemal herstel van die rook stories nie, sy reken dit stink. Al wat ek weet is, ek sal nog 'n pak of twee nodig he. 
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-3
Offline
Posts: 2467
Three men make a tiger.
|
 |
« Reply #10 on: April 08, 2013, 06:52:48 AM » |
|
LOL! Tjeers .... 
|
|
|
Logged
|
|
|
|
cr1t
|
 |
« Reply #11 on: April 08, 2013, 11:42:45 AM » |
|
I bought 4 packets the other day, it's as I remember it but no that I can have it again the longing is gone the itch has been scratched.
I might buy it again when I see it.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|