The PHOTOGRAPHY thread

<< < (34/36) > >>

Tweefo (May 01, 2017, 10:23:28 AM):
Gisteraand agter die scope.


Tweefo (May 01, 2017, 11:33:56 AM):
Jammer, het vergeet om kleiner te maak.
brianvds (May 01, 2017, 14:46:36 PM):
Wow! Saturnus is skouspelagtig. En is dit Io daar langs Jupiter? Die rooierige kleur laat my so dink. :-)
Tweefo (May 02, 2017, 07:37:57 AM):
Wow! Saturnus is skouspelagtig. En is dit Io daar langs Jupiter? Die rooierige kleur laat my so dink. :-)
Ja, Io. Ek dink dit word te groot hier gewys. Dit "bewe" in die video, en met die stapeling proses dink ek is dit nou groter.
Rigil Kent (May 02, 2017, 10:53:55 AM):
Goed gedoen, Tweefo! Die maan is my gunstelling van hierdie stel.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page