The PHOTOGRAPHY thread

<< < (10/37) > >>

Tweefo (August 14, 2016, 08:23:05 AM):
Die probleem is om alles gelyk te doen. Fokus, voorwerp in beeld probeer hou en Start Capture te klik op rekenaar. (wtf!!)
Tweefo (August 14, 2016, 08:36:45 AM):
Die volgende vraag is hoe verander ek die vergroting? Hier word nie oog stukke gebruik nie.
Rigil Kent (August 14, 2016, 09:28:43 AM):
Jou maksimum vergroting het te doen met die grootte van jou spieel. Werk op ongeveer is 2x per mm deursnee. So as jou spieel 200mm is, is jou maksimum werkbare vergroting 400x. Mead LX200 8" het 'n fokuslengte van 2,000mm. Koppel dit met jou webcam chip van ongeveer 4mm, en jou vergroting is reeds 2,000/4 = 500 met juo huidige set-up. Ek sou nie verder met die die vergroting sukkel nie - dit gaan net lei tot "sagte" prentjies met min resolusie. :/
Tweefo (August 14, 2016, 10:22:07 AM):
Juis, ek wil nie vergroot nie, maar kleiner maak. Die fokus storie sal dan ook makliker wees.
Rigil Kent (August 14, 2016, 12:01:54 PM):
Dan gaan jy of 'n groter sensor nodig he, of 'n teleskoop met 'n korter fokuslengte of 'n focal reducer. Ek weet nie of daar nog opsies is nie.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page