South Africa Flag logo

South African Skeptics

May 26, 2017, 05:29:10 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Follow saskeptics on twitter.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic:

"n Droe Wit Seisoen

 (Read 1512 times)
Description: Andre P Brink
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Tweefo
Hero Member
*****

Skeptical ability: +9/-0
Online Online

Posts: 1447



WWW
« on: February 09, 2011, 20:43:16 PM »

Nie 'n lekker boek nie maar ons geskiedenis. Wat ek teen Andre P Brink het is dat sy "gewone" karakters, mense soos ek, nie die Afrikaans praat wat ek praat nie. Ek moes twee woorde gaan naslaan! Ek het 'n jaar lank 'n kamer gedeel met met 'n "Kaptein Stolz", die baddy in die verhaal. Dit was die berugde Ferdi Barnard, so ek kon 'n biedjie verstaan hoe die ou se kop werk. Ek was 17 en hy het my hel gegee.
Logged
Pages: [1]   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.158 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page Yesterday at 14:29:11
Privacy Policy