Die Groot Gedagte deur Joubert

(1/1)

Tweefo (August 11, 2011, 17:38:06 PM):
Het iemand die boek gelees? Ek verstaan dit is 'n boek oor Sterrekunde vanuit 'n Christelike oogpunt. Die alarm lui. Ek kry baie navrae oor die boek maar gaan dit wraggies nie koop nie.
Mefiante (August 11, 2011, 18:26:13 PM):
Lees gerus George Claassen se resensie. Jy’s reg dat alarmklokkies moet lui. Joubert sien oorals sy god se hand waar wetenskaplikes onseker is of glad nie weet nie — klassieke “god of the gaps” goed. ’n Baie beter boek is die einste Claassen se Geloof, bygeloof en ander wensdenkery.

'Luthon64
Tweefo (August 14, 2011, 10:47:26 AM):
Lees gerus George Claassen se resensie. Jy’s reg dat alarmklokkies moet lui. Joubert sien oorals sy god se hand waar wetenskaplikes onseker is of glad nie weet nie — klassieke “god of the gaps” goed. ’n Baie beter boek is die einste Claassen se Geloof, bygeloof en ander wensdenkery.

'Luthon64

Dankie! Ek het dit natuurlik ge-save sodat, as ek 'n navraag kry, ek maar net dit hoef te wys.

Navigation

[0] Message Index

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page